AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Nedbank - Huislenings afdeling is uiters swak en onbevoeg | #44811

Nedbank
Huislenings afdeling is uiters swak en onbevoeg

Sukkel nou al 4 maande om huislening afgehandel te kry. Ek is goedgekeur vir die koop, maar Nedbank het tot op hede nog geen waarborge aan verkoper gegee nie, is al maande die kontrakdatum. Verkoper wil koop stop.
Nedbankkan nie antwoorde gee nie, ek kry ook nie toegang tot die streekbestuurder van Nedbank nie. Hulle keer vir mekaar.
Huis koop is 'n groot stap in my lewe en dit is gewoonlik 'n lekker ding, maar nie in hierdie geval nie.
Hoe gaan Nedbank voel as ek my paaiement stop vir 'n periode en s? ek sal later terukom, wag net.
My huisleningnommer is 162 387 33.

Hierdie saak gaan ek verseker nie hier los nie, ek gaan geld spandeer om hierdie saak reg te stel.

Date:

Company: Nedbank

Country: South Africa   City: Klerksdorp

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google