AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Foschini - Swak produk | #151757

Foschini
Swak produk

My man het vir my op 25 Mei 'n trui kontant gekoop by Foschini in Mosselbaai. Na die eerste was was hy so lelik en na die tweede was kan ek hom glad nie meer aantrek wanneer ek iewers heen gaan nie. Dit is 'n grof gebreide trui en die wol trek vreeslik uit. Ons het R300 vir die trui betaal wat ek slegs 2 keer kon dra!!! Dit is regtig baie swak en ek verwag dit nie van 'n produk wat ek by julle koop nie.

Date:

Company: Foschini

Country: South Africa   City: Mosselbaai

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google