AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Jet - Jet verkoop klere wat vol gate is | #257710

Jet
Jet verkoop klere wat vol gate is

Mense wat by Jet koop wees gewaarsku!! Bekyk die klere baie mooi voordat u daarvoor betaal. Op Saterdag 10-11-2013 het my vrou vir haar twee stelle slaapklere by Jet gekoop. Toe ons egter by die huis kom het ons gesien dat altwee stelle slaapklere `n in het. Ek het die onbevoegde best Nasa geskakel en dit aan hom genoem. Sy antwoord was dat hy nie daarvoor kan help nie wat dit is die sekerheids magnete wat hulle aan die klere sit wat die gate veroorsaak. Hy het ges? dat hy dit sal omruil maar hy kan my verseker dat die ander ook gate sal inh? Ek het aan hom genoem dat hy 2 heel stelle asb na my huis moet bring aangesien ek nie bereid is om weer na die winkel te gaan nie aangesien ek 50 km van die winkel af woon wat beteken ek gaan oor die 100 km heen en weer moet ry en wie gaan my petrol betaal. Hy is nie bereid om dit na my huis te bring nie. Volgens Joyce van Jet kliente diens is dit maar my saak hoe ek by die winkel kom. Ek dink dit is `n skande dat die winkels die kliente op hierdie manier behandel. Dit is uiters swak en daar behoort `n wet te wees om die verbruikers teen sulke swak diens te beskerm. Ek beoog om my rek van 30 jaar maar te sluit en elders te gaan koop.

Date:

Company: Jet

Country: South Africa   City: Langeberg Mall Mosselbaai

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google