AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Card-tations - Aie slegte diens!!! | #114958

Card-tations
Aie slegte diens!!!

Ek het 17 Januarie by haar produkte bestel vir my troue, dis 5 mande later sy antwoord noooit as mens haar vra nie, die diens kan jy nie oor kla nie want daar is geen diens nie. ek het spesifieke goed bestel en sy kon dit nie gee ek moes smeek vir my geld terug vir weke, warop sy nou nog goed het wat uitstande is ek het staat gemaak op die goed en het die plek vertrou met my bestelling. ek sal enige iemand afraai om haar te gebruik al is sy goedkoop hou verby!!!

Date:

Company: Card-tations

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google