AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Crazy Chameleon Parties - Swak diens | #254964

Crazy Chameleon Parties
Swak diens

Ek het Oktober met Johlaine Kriek kontak gemaak om 'n fotobord te huur vir 'n funksie. Als was bevestig. Laas week stuur ek vir haar 'n email om weereens 100% te bevestig. Sy het nie gereageer op die email nie. Saterdag oggend sms ek haar om te bevestig en sy bevestig als is reg vir aflewering. Ek wag nou nog!!! Het haar laatmiddag Saterdag gesms en weereens reageer sy nie. As iets gebeur het of dis nie vir haar geldelik die moeite werd nie kan sy so ges? het. Moenie mense aan 'n lyntjie hou nie. Ons wou van hulle dienste gebruik gemaak het vir ons kinders se jaarafsluiting, maar dis duidelik mens kan nie op haar of crazy chameleon staat maak nie. Gelukkig is daar baie ander companies wat kiddies parties doen.

Date:

Company: Crazy Chameleon Parties

Country: South Africa   City: Pretoria (Moot)

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google