AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Milky Lane - Slegte diens | #38368

Milky Lane
Slegte diens

Ons was so 2 naweke terug by milky lane baie baie slegte diens gekry! Ons het kos bestel en iets om te drink bestel ons het Seker n half uur gewag vir ons drink goed en dis nie as of die plek gesig was nie. Nadat ons gevra het het my kind se kos uiteindelik gekom hy het al kaart geeet toe het ons nog steeds nie ons kos nie ons het gevra vir die bestuurder maar hy het ook nie veel gehelp nie. Ons het toe maar gevra vir die rekening en geloop sonder om te eet. Niemand het ons onverskoning gevra of niks dink dis uiters swak diens!

Date:

Company: Milky Lane

Country: South Africa   City: Clearwater

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google