AfricaComplaints.com » Security » Complaint / review: Mpumalanga Landelike Beveiliging - Work with no sallary | #287674

Mpumalanga Landelike Beveiliging
Work with no sallary

Dit is mpumalanga landelike beveiliging wat van hulle personeel 3. Maande laas n salaris betaal het. Hulle het oornag met n baie groot bedrag weg geloop en geen personeel is geregistreer by UIF of die sekuriteitsraad psira nie. Al die kliente het betaal vir diens maar het dit nie gekry nie. Herman Steyn is die eienaar en geen persoon kan hom telefonies aan die hande kry nie. Hy skuld ons gesin R58000.00. In salarisse.

Date:

Company: Mpumalanga Landelike Beveiliging

Country: South Africa   City: Mpumalanga

Category: Security

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google