My seun se sel foon is nou al sedert 31 Mei by MTN Tygervallei, maar tot op hede het ek geen bevredigende antwoorde van die Streeksbestuurder, takbestuurder of personeel van MTN Tygervalei Gekry nie. Probeer MTN HK bel en hulle verwys jou net na MTN Weskaap - daar was egter net onbeantwoorde oproepe en afgesnyde oproepe. Geen wonder dat die streeksbestuurder Theo en takbestuurder en die personeel nie hoef te worry om kliente terug te bel nie, want hulle weet die klient kan nerens kla nie!!!
0 comments