AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Mtn incoming server not working for 36 hours now! | #318773

Mtn
Mtn incoming server not working for 36 hours now!

Mtn incoming mail service is buite werking vanaf Sondagaand en steeds buite werking. Ek het gister 2x geskakel en die call centre personeel het geen idee wanneer hulle weer e-posse sal kan ontvang nie. Dit is die 3 de keer dat Mtn my baie geld kos omdat ek 'n belastingkonsultant is en dit die besigste tyd van die jaar is. Hulle het die mees onbetroubaarste diens ooit. My kliente moet vandag hulle BTW betaal en ek kon nie hulle inligting ontvang nie. Wie gaan die boetes aan Sars betaal? MTN??? Hulle neem geen verantwoordelikheid vir die verliese en probleme wat hulle veroorsaak nie. Reeds 36 uur werk dit nie? Hoe lank nog? Die call centre gee nie eers 'n verwysingsnommer vir jou oproep nie en trek hulle skouers op vir jou verlies. Volgens jou kontrak met MTN is hulle veronderstel om 'n aaneenlopende diens te lewer? Is dit diens??? Dit is kontrakbreek. Wie gaan my nou vergoed vir my verliese??? Mtn??? Skokkend vir 'n groot maatskappy wat jou boelie omdat hulle weet dat jy nie keuses het nie!! Vir die verbruikers daarbuite VERMY MTN. Hulle het groot naam maar het hopelose tegnici wat nie weet hoe om probleme op te los nie! Hoe gaan mtn my vergoed vir my verliese??

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: HEADOFFICE

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google