Mpumalanga Landelike Beveiliging
Work with no sallary
Dit is mpumalanga landelike beveiliging wat van hulle personeel 3. Maande laas n salaris betaal het. Hulle het oornag met n baie groot bedrag weg geloop en geen personeel is geregistreer by UIF of die sekuriteitsraad psira nie. Al die kliente het betaal vir diens maar het dit nie gekry nie. Herman ...