AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Gee voor ek betaal nie my kotrak nie | #63094

Mtn
Gee voor ek betaal nie my kotrak nie

Ek het Maart laas jaar 'n laptop kontrak by Mtn uitgeneem. Ek betaal hulle elke maand via eft. Die eerste paar maande was daar nie 'n probleem met my betalings nie. Van einde Julie af wil Mtn voorgee dat ek betaal hulle nie'Ek het al hoeveel keer al vir hulle al my bewys van betalings gestuur, maar einde Aug het hulle my oorhandig aan skuld invorderaars. Ek het al hoeveel keer my bewys van betalings aan hulle ook gestuur. Die skuld invorderaars reageer op geen van my emials nie. Dis ook die eerste keer dan ek hoor dat 'n finale aanmanings datum elke maand net 'n maand aanskuif. So iets klink nie vir my reg nie.

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Cape Gate

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google