AfricaComplaints.com » Real Estate » Complaint / review: Zodiac Pool Care - Nou skuil julle agter wear and tear? Wat n JOKE??? | #106354

Zodiac Pool Care
Nou skuil julle agter wear and tear? Wat n JOKE???

Ons het 'n Zodiac Baracuda X7 swembadskoonmaker gekoop 4 jaar gelede.
Binne die eerste 6 maande het die ding probleme gegee en ek moes hulle bel om die probleem te kom reg maak.
Vinnig was die trokkie daar om die wear and tear op die eenheid te herstel.
Nou - 4 jaar later (ek sit met 'n 5 jaar waarborg) weier hulle om die X7 eenheid te herstel en skryf dit toe aan wear and tear.
Waarvoor gee julle dan 'n 5 jaar waarborg as julle WEET dat die useful lifespan van die eenheid nie die 60 maande waarborg nie eens die papier werd is waarop die warranty gedruk is nie?

Ek gaan hierdie saak nie hier laat nie en ek gaan dit saak na die consumer union of iewers heen vat waar hulle bereid is om my saak aan te hoor en iets omtrent dit te doen.

Ek kan jou een ding se - ek sal nie weer my geld op 'n lae kwaliteit Zodiac produk uitgee nie.

As die toerusting die 60 maande kon uit staan dan sou ek se ja - ek het my geld goed gespandeer maar dit is nou duidelik dat daar nie substandaard produkte gebruik is om die X7 te vervaardig nie maar lae graadse produkte.

Ek is seker dat die SABS nie hierdie produk eens goed gekeur het nie.

Date:

Company: Zodiac Pool Care

Country: South Africa   City: Midrand

Category: Real Estate

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google