AfricaComplaints.com » Construction & Repair » Complaint / review: Heatwave - Betaal nie vir werk wat gedoen is nie | #23475

Heatwave
Betaal nie vir werk wat gedoen is nie

Ek is kontrakteur werker, het my eie besigheid. Het vir om en bei 2 jaar vir Heatwave in Centorion en Pta Oos kaggels geinstaleer teen kontrakteurs fooie. Die eerste jaar het die betalings redelik goed in gekom vir die werk wat gedoen is. maar die tweede jaar (2012) het daar probleme ingekom met betrekking die betaling van rekeninge vir werk wat alreeds gedoen is. Daar is huidiglik R15760.00 nog aan my verskulig en die oudste faktuur is 14 April 2012. Daar word nou al verskonings gegee hoekom hulle my nie wil betaal nie. Die nuutste verskoning is dat hulle hou my geld terug omrede daar van my instalasies lek. Ek het nog geen kennisgewing van die Eienaar (Isabel) ontvang dat daar probleme is met my instalasies nie. Ek dink dit is n patetiese verskoning om my nie te betaal nie. In die verlede indien daar n lekasie was het ek altyd dit gaan herstel. Ek gee altyd n jaar waarborg op my instalasies.Net n vraag?? Hou Heatwave my geld terug tot en met n kaggel lek, dan gebruik hulle dit as verskoning om my nie te betaal nie?? Dit is hoe dit voorkom, hoe anders hou hulle nou nog betalings terug van fakture wat al apmer 10 maande oud is?? Of miskien is die eienaar net baie geld gierig???

Date:

Company: Heatwave

Country: South Africa   City: Centorion

Category: Construction & Repair

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google