AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Grafton Everest - Grafton Everest worst after sales!!! | #145373

Grafton Everest
Grafton Everest worst after sales!!!

Ek het 'n grafton Everest recliner gekoop wat nog binne die waarborg tyd is. Die winkel waar ek dit gekoop het het toegemaak! Grafton Everest is vol verskonings!! wag al 'n JAAR lank vir die maatskapy om na die tafel te kom!!! Hulle gee nie om dat die stoel nie werk nie!!! Vol verskonings! Die nuutste verskoning is dat hulle nie direk met die publiek werk nie!!! Nou vra ek!!! Hoekom koop mens by Groot bekende name en hulle gee nie om oor hul produk nie! Wat 'n skande! Sal NOOIT in my lewe weer iets van hulle koop NIE!!! Grafton is nie juis goedkoop nie!!! Betaal Baie vir goed wat nie eens 'n jaar hou nie en wat dan jou probleem is!! PATETIES!!!

Date:

Company: Grafton Everest

Country: South Africa   City: Head office

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google