AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Beeld - Geen reaksie op klagtes | #219818

Beeld
Geen reaksie op klagtes

My intekenaar # BP109713. Ek het nou op 26, 27, 28 en 30 September ingebel om te kla dat ek nie my Beeld aflewering ontvang nie. In elke geval word ek hand en mond belowe dat aandag gegee sal word aan my klagte. Ek betaal per debiet order en is verseker dat dit nie die probleem is nie. Ongelukkig is dit nie die eerste maal wat ek sulke powere diens ontvang nie. Beeld en sy verspreider het skynbaar die algemene swak dienslewering wat kenmerkend in SA is aangekweek. Nuwe intekenare wees gewaarsku! Ek is tot vanoggend nog terug geskakel wat net n bewys is van die waarde wat hulle aan kliente tevredenheid heg. Ek hoop maar hierdie benadering werp vrugte af.

Date:

Company: Beeld

Country: South Africa   City: Moreletapark

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google