Goeie dag,
Ek is baie teleurgestel in Beeld tot U Diens waar klagtes ingedien kan word rakende 'n produk. Ek het my klagte 11 November 2012 per e-pos ingestuur en net 'n "no-reply" e-pos gekry dat daar aandag aan my saak gegee word.
Ek het weer my e-pos opgevolg en gestuur op 13 Januarie 2013 en weer dieselfde e-pos gekry. Tot vandag toe is niks aan my klagte gedoen!!!
Hoe kan Beeld die diens adverteer as daar nie hulp is nie???
Ek hoop om 'n antwoord via Hello Peter te kry...
Helen Ro
1 comment