AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Beeld - Geen aflewering van Beeld | #25160

Beeld
Geen aflewering van Beeld

Ek plaas hierdie slegs as 'n waarskuwing aan intekenare op die Beeld koerant. Indien jy tans aflewering het en jou betaalmetode werk vir jou MOET ASB. nie verander nie want jy gaan eindelose probleme kry. Ek het probeer oorskakel van internet betalings na 'n debietorder en skielik kry ek nie meer 'n koerant nie. Die ergste is dat niemand by Beeld die probleem kan oplos nie. Kry nou al vir 3 dae lank net beloftes maar geen koerant nie.
MOET ASB NIE LUISTER NA HULLE BEMARKERS SE MOOI STORIES EN DAN JOU BETAALMETODE VERANDER NIE!
C.I. van der Merwe

Date:

Company: Beeld

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google