AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Beeld - Geen aflewering | #68638

Beeld
Geen aflewering

Ons is al vir 25 jaar intekenare van beeld. 'n Paar maande gelede het ons besluit om maar eerder met 'n debiet die geld te laat afgaan. Elke dag het dit goed gegaan tot vanoggend. Ons bel die aflewerings man. Toe s? hy dat daar aan hom ges? is dat ons nie betaal nie en hy mag nie meer aan ons aflewer nie. Ons bel vir beeld om te hoor wat aangaan en hier s? hul nee hul sien niks fout met ons goed nie. Maar vir die ou s? hul ons betaal nie. Verstaan nie. Nou weier die outjie om die goed af te lewer en dit is al 3uur die middag. Nee nie dit verwag nie

Date:

Company: Beeld

Country: South Africa   City: Kilner Park

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google