AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: Beeld - GEEN AFLEWERING - ALWEER!! | #122657

Beeld
GEEN AFLEWERING - ALWEER!!

Ek het die 16de Mei gekla en alweer is daar probleme met die aflewering waarby dieselfde persone betrokke is. Wanneer gaan hierdie situasie nou opgelos word. Alweer is die koerant nie afgelewer nie. Anthea die organiseerder doen nie eers die moeite om terug te skakel nie, die afleweraar Elize het alweer nie die koerant afgelewer nie en Beverly van Beeld het nog nie eers my email beantwoord nie. Wag ook nog steeds op die email van Beverly oor wat die infrastruktuur departement besluit het. Vir mense daar buite wat graag 'n Beeld intekenaar wil word, dink 2 keer daaroor want die diens is pateties of sal ek liewers se daar is geen diens nie!!

Date:

Company: Beeld

Country: South Africa   City: Germiston

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google