House of pools was die enigste persoon/ maatskappy wat presies kon doen wat ons wou gehad het vir n swembad - kwotasies en advies was gedoen op saterdae of self op sondae soos dit ons gepas het - sy personeel weet ook wat hulle doen en het baie hard gewerk met die installering van ons swembad - hy het ook baie geduld gehad met veranderinge wat ons aangebring het en soos hoe ons n sekere "look" wou he, ons swem baie lekker in ons baie mooi blou swembad - Dankie Anestos vir jou vriendelikheid en geduld ons waardeer, enige persoon is meer as welkom om te kom kyk na die tipe werk wat hy verrig.
0 comments