Oom Charles en Oom Bazel dankie dat Oom hul altyd bereid is om te help.
Daar moet meer sulke motor handelaars wees. ek somtyds is ek lastig, maar het niks om oor te kla nie.
My polotjie is fantasties en is 100% tevrede met die diens wat ek van oom hul af al gekry het.
Dankie vir alles.
Herman se Seun
0 comments