Geagte Mnr'e Mohan, More en Lambrechts
Sulke goeie diens, proffesionaliteit en opregtheid kry mens nie sommer meer nie. Ek wil hiermee my opgregte dank uitspreek vir die diens wat julle gelewer het met die aankoop van my nuwe Duster 4x4.
Julle is 'n uithaler span wat ek met grootste vrymoedigheid aan enige iemand wat 'n nuwe motor wil koop sal voorstel.
Mag julle net voorspoed in die toekoms beleef.
0 comments