Aan wie dit mag aan
Wil net 'n kompliment gee vir die uitstekende diens wat ek gekry het by Beno Basson by julle Kaapstadse kantore met die onderskrywwing van 'n nuwe Polis.
Myself en klient was baie beindruk.
Met sulke mense indiens is die toekoms net voorspoedig vir kliente.
Groete
Pierre
0 comments