Goeie diens gehad in julle winkel by Tonga julle kos is vars en lekker net jammer ons moet ver ry om julle te ondersteen want Tonga is die naste aan Komatipoort, ons sit met n KFC in Komatipoort wat se diens en hoender swak is. Wat is die moontlikheid dat julle dalk kan kom kyk of julle nie n Hungry Lion hier kan oop maak nie.
0 comments