Goeie Middag Attie
Hiermee wil ek julle net hartlik bedank vir julle uitstekende diens wat ek vandag van jullle ontvang het.
Die volgende persone moet uitgesonder word vir uitstekende diens:
Attie
Life
Arrie
William
Ouens soos julle het my dag gemaak, julle is 'n uitstekende span, hou so aan.
Arrie, soos met jou bespreek dit was nie die bakkie se clutch nie die shutter is nou weg in eerste rat.
Groete Theo Nel
0 comments