Hiermee wil ek graag dankie se aan Global Carbon en hul personeel dat hul na vele oproepe terug gekom het na my toe em dir probleem wat ek gehad het met hulle Energy Saving Produk opgelos het!
En dan wil ek net baie baie dankie se aan hello peter dat julle bir ons die webwerf geskep het waar dit vir my en vele ander moontlik is om met die maatskappye in verbinding te kan kom!
0 comments