AfricaComplaints.com » Global Carbon - Reviews, Complaints, Сontacts

Global Carbon
Found 14 reviews / complaints

Global Carbon
Probleem opgelos

Hiermee wil ek graag dankie se aan Global Carbon en hul personeel dat hul na vele oproepe terug gekom het na my toe em dir probleem wat ek gehad het met hulle Energy Saving Produk opgelos het! En dan wil ek net baie baie dankie se aan hello peter dat julle bir ons die webwerf geskep het waar dit ...

Global Carbon
PASSOP

Ek't vir die maatskappy gewerk as rep en is daar weg omrede ek 'n beter pos gekry het en tweedens omdat baie van die kliente aan wie ek verkoop het my aanhoudend gebel het om te se hulle kry nie 'n besparing nie as ek die probleem aan die eienaar Melton van der Merwe deur gee wag die kliente soms ...