AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - Anel Coetzee | #143279

Cell C
Anel Coetzee

Anel

Baie dankie vir Anel Coetzee van Cell C wat by my probleem betrokke geraak het en die profesionele wyse waarop jy die aangeleentheid hanteer het. Vandat jy betrokke geraak het is daar aandag gegee aan die probleem en is dit bevredigend opgelos. dit is vir my bly om te sien dat sy nog moeite doen vir die klient en dat sy terugvoer gee op wat sy doen.

Baie dankie. mense soos jy maak dat ek meer positief voel oor Cell C

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Shopping

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google