AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Global Carbon - Be aware of Global Carbon false promises | #306578

Global Carbon
Be aware of Global Carbon false promises

Na vele probeerslae bly Global Carbon se geldterug waarborg net n lee belofte. Die verkoopsman Hennie Nel se beloftes dat die eienaar Melton vd Merwe my sal skalel, bly net so leeg soos hulle beloftes.
Sien ook marietvd, n vorige werknemer van Global Carbon se aanmerking rondom hierdie mense. Vir die publiek wil ek net se: "Wees gewaarsku".

Dankie Mariet dat jy die guts het om die waarheid rondom jou vorige werkgewer bekend te maak. Hulle het nie eers die ordentlikheid om mens terug te kom nie. Ek het vele oproepe na Hennie Nel gemaak wat net sulke lee beloftes soos hulle geld terug waarborg maak. Volgende stap, verbruikersraad. Tommy Roux.

Date:

Company: Global Carbon

Country: South Africa   City: Pretoria east

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google