Ek het so rukkie terug 'n klagte gel? op hellopeter oor 'n oordrag wat gedoen moet word. Ek weet nie hoe om dit te verander na 'n kompliment nie. Andre het my gebel om op te volg op die klagte. Die premie is oorgedra na die nuwe kli? nt en ons rekening by hulle is uitgesorteer. Hy was baie geduldig en vriendelik. Baie dankie dat alles nou uitgesorteer is!!!
0 comments