AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Studioseventeen - Kan nie genoeg dankie se nie | #219495

Studioseventeen
Kan nie genoeg dankie se nie

My troue was die naweek, en ek kan nie genoeg dankie se aan studioseventeen, vir die dag nie. Jy het ons almal laat lag en so gemaklik laat voel.

Dankie vir alles, en vir all die hulp en rondhardloop. Jy was absoluut fantasties en ons kan nie wag om die fotos te sien sodra ons terug is nie. Jy het soveel meer gedoen as wat ons ooit kon verwag, ons kan sien hoekom jy die venue se preferred supplier is.

Sien jou na ons honeymoon!

Wilna Botha

Date:

Company: Studioseventeen

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google