AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Uni Capital Group - Beste besluit ooit | #117394

Uni Capital Group
Beste besluit ooit

Johan het my en my vrou een middag by ons besigheid kom sien, en ek het baie hastig kontrak geteken en net vinnig gelees sonder om regtig te lees wat ek voor teken aangesien ons nog 'n afspraak gehad het in die stad. Die volgende oggend het ek net gevoel of dinge net te vinnig gebeur het en ek het Uni Capital Group gekontak omdat ek gevoel het ek maak 'n fout aangesien ek net 'n leuk is as dit kom by aandele en so meer... Ek het met 'n dame gepraat Mimett Scot wat my heeltemal gerus gestel het en dankie tog dat sy het. Ek het twee dae later opleiding op die program gekry en twee maande geoefen en was redelik gemaklik met simulasie.

Ek het toe besluit om direk op die beurs te gaan, vandag vier maande later is ek trots om te se ek sit met 'n gemiddeld van 43% groei!!!

Baie dankie ek glo dis alles te danke aan Johan en Mimett!

Vriendelike groete,

N Serfontein

Date:

Company: Uni Capital Group

Country: South Africa   City: Bellville

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google