AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Voete Goete - Do not use Voete Goete shop in Gezina Galleries | #108178

Voete Goete
Do not use Voete Goete shop in Gezina Galleries

Die ou wat daar werk is so ongeskik en onvriendelik en hy en mors jou skoene op! Hy mompel so onderlangs en toe spel ek my van vir hom, hy vra my so ewe "dink jy ek weet nie hoe om te spel nie? ' Hy reken ek beweeg in die verkeerde kringe as mense nie weet hoe om my van te spel nie... het toe maar net my skoene gevat en elders gaan gee vir herstelwerk. Op 'n vorige geleentheid het hy my skoen se hakke so beskadig... ek was so onsteld en moenie dink hy gee voel jammer daaroor nie!

Date:

Company: Voete Goete

Country: South Africa   City: Gezina Galeries

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google