AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Dis-Chem - DISCHEM HARTBEESPOORT FROGGIES SHOES | #163722

Dis-Chem
DISCHEM HARTBEESPOORT "FROGGIES SHOES"

Ek het Froggies skoene gekoop by Dischem Hartbeespoort. My voorvoet was lam en dood na een oggend se dra van die skoene. Die aand kon ek nie op my voorvoet trap nie so seer het die skoene my gemaak. Ek het gevoel omdat "Froggies shoes" health skoene is gaan ek dit omruil en omdat ek R 695.00 betaal het vir iets wat moes werk? Ek het toe Dischem Hartbeespoort geskakel en met 'n dame gepraat en vir haar die situasie verduidlik, sy het gese ek kan net inkom en dit kom ruil. Ek het gegaan om dit te ruil Sondag die 21ste Julie. Die bestuurder het na my skoene gekyk en gese jammer as hy die skoene so vir Froggies stuur gaan hy R 695.00 verloor want daar's niks fout met die skoene, dus nie geskeur nie!!! I mean, ek wou die skoene net daar vat en vir hom skeur. Wel hy wou nie R 695.00 verloor (wat ek glo Froggie's sou krediet), maar hy het so pas 'n klient verloor.

Date:

Company: Dis-Chem

Country: South Africa   City: HARTBEESPOORT

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google