AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Telkom - Onbeskofste persoon ooit | #5245

Telkom
Onbeskofste persoon ooit

Het 'n foon gekoop in Aug 2012. Foon het ophou werk 2de week in Desember 2012. Foon terug gevat en hulle het nie voorraad gehad nie. Is Saterdag na die winkel om met ongeskikte Sarie te deel was vir my vertel die foon werk nie want die batterye was nie in nie. Shame dit sal nie in wees nie want die foon werk nie. Sy het aangegaan soos 'n malding en het haar stilgemaak want wie dink sy is sy om so met my voor ander mense te praat. Sy gaan aan oor die terme voorwaardes toe ek my geld terugvra en omdat die batterye nou nie saam was nie. Nadat ek haar naam gervra het: het sy geantwoord en wat dink ek gaan ek daaromtrent doen. Geen bestuurder in sig. Het die foon gevat en geloop. Het julle klagte lyn geskakel en met 2 dames gepraat wat ook nie weet wat aangaan nie. Telkom sal die foon by my kom afhaal en 'n ander een aflewer in die week. Ek sit nie my voete weer in Key West Direct nie. Ek soek ook die e-pos adres vir die CEO - as daar ooit so iets bestaan in Telkom. Wie dink Sarie is sy???

Date:

Company: Telkom

Country: South Africa   City: Key West Krugersdorp

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google