AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pick n Pay - VROT BEES VOETE | #252208

Pick 'n Pay
VROT BEES VOETE

Ons het twee weke terug bees voete by Boston, Bellville Pick n Pay gekoop om "Braun" te maak.

Ons het dit begin kook en die hele huis het gestink na vrot vleis. (Dit was 'n Sondag aan)

Die volgende naweek het ons terug gegaan om die mense te laat weet dat die bees voete af was (Almal in die familie werk deur die week en kom nie dan by die winkel uit nie)

Die mense daar wou toe BEWYSE h? van die vrot voete. Moes ons die voete nou verder laat op vrot het deur die week en dit dan in die winkel in gevat...

Ek s? maar niks verder nie.

Date:

Company: Pick 'n Pay

Country: South Africa   City: Boston, bellville

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google