AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Rage Shoes - Fabriek fout | #289547

Rage Shoes
Fabriek fout

Ek het in Sep skoene by Rage gekoop waarvan die hak aan die binnekant 'n knop het wat veroorsaak dat ek nie die skoen kan dra nie. Ek sukkel nou al geruime tyd om die skoene om te ruil sonder sukses. Daar word nou vir my deur die mense by Mall@Reds ges? jammer hulle kan nie die skoene omruil nie want as ek skoene gekies het wat ongemaklik is is dit ongelukkig nie hulle fout nie. Ek het beslis nie die skoene gekies en besef daar is 'n fabrieksfout nie. Ek koop 90% van al my skoene by Rage maar as dit die houding is waarmee kliente behandel word was dit beslis die laaste aankoop by hulle. Kan nie glo dat 'n klient geblameer word vir 'n fabrieksfout nie.
Hiermee s? ek tot siens aan Rage

Date:

Company: Rage Shoes

Country: South Africa   City: Mall@Reds

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google