Voete Goete
Do not use Voete Goete shop in Gezina Galleries
Die ou wat daar werk is so ongeskik en onvriendelik en hy en mors jou skoene op! Hy mompel so onderlangs en toe spel ek my van vir hom, hy vra my so ewe "dink jy ek weet nie hoe om te spel nie? ' Hy reken ek beweeg in die verkeerde kringe as mense nie weet hoe om my van te spel nie... het toe ...