AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Wt Space Solutions - Formule 5 perdewedrenne program als leuens | #100486

Wt Space Solutions
Formule 5 perdewedrenne program als leuens

* Die program word gereeld Sondae in Rapport geadverteer oor hoe om R200 tot R500 wins te maak.
* Die sogenaamde re? ls wat jy moet gehoorsaam, werk nie. Wat as die wenperd in die wedren val?
* Wanneer jy die sg. telefoniese opleiding ontvang, word daar net in sirkels gepraat.
* Vir my is ges? "jy kan nie verloor nie" die program het 'n safety meganisme. Wanneer jy verkeerd bet dan skop die safety meganisme in en jy verloor nie jou geld. Corrie van Willigh se woorde --- als leuens.
* Wanneer jy kla word jy as dom en moeilikheidmaker geklassifiseer.
* Die sekretaresse, Ronell, speel saam met mnr van Willigh die game. Mnr van Willigh is altyd besig op foon. Gerieflikheidshalwe
* Wanneer jy kla is dit net altyd 'n ander re? l wat jy verontagsaam het.
* Verskonings is jou internet is te stadig, jy speel nie reg nie, verskonings verskonings verskonings
* Toe ek aan mnr van Willigh toestemming gee om in my naam te speel met my geld het hy na drie weke nog niks gedoen, kamma nie my e-mail ontvang.
* Dis tyd dat mnr Van Willigh moet vasgetrek word. Hy het lank genoeg mense mislei met sy leuens en bemarkingsfoefie. Hoekom wys hy nie vir ons hoe hy die ding doen nie!!!

Date:

Company: Wt Space Solutions

Country: South Africa   City: Kaapstad

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google