Is nie 'n belegging maar dobbel
-Reels in opleiding en op webtuiste verskil
-Toetsprogram nie ware weerspieeling van lewendige program dus help die toets van stelsel voor jy inkoop nie, dis net 'n bemarkinsfoefie
-Streng toepas vd reels lewer nie altyd wins
-Word moeilikheidmaker genoem wanneer jy ontevrede is oor bemarkingsleuens
-Webtuiste s? dat jy geen besluite hoef te neem of beleggings dissipline aan te leer, onwaar
-Advertensie in Rapport verander gereeld oor beraamde wins, tydsduur en inkoopprys - baie verdag!
-Daar is 'n reel wat jy nie mag gebruik want dis "riskant". Watter reels is nog riskant? 'n Duidelike aanduiding dis nie 'n belegging maar dobbel
- Kry slegs terugvoer as jy dreig met verdere optrede, dan word jy ignoreer, wag sedert middel Des '12 op terugvoer na klagte voorgele is aan die "regsafdeling"
- Haal die woord Spacesoft uit advertensie want daar is klagte op Hello Peter
- Adverteer nou as WTSPACE, Reg.no. 2003/005324/07, Assegaaistr 53, Parow, Wes-Kaap
0 comments