My man was in hospitaal en is vir die volgende week geskeduleer gewees vir 'n nuclear toets. Spesialis het my man toe vroeer ontslaan uit hospitaal. Skielik kry ons toe na vier maande 'n rekening vir medikasie wat bestel is vir die toets vir R4693.38. Is dit enigsins moontlik dat dokters met 'n mens kan doen net wat hul wil en dan vir jou verantwoordelik hou vir die rekening al is die werk glad nie eens gedoen nie.
0 comments