AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Standard Bank - Deposito verkeerdelik gedoen | #106362

Standard Bank
Deposito verkeerdelik gedoen

Ek hoop van harte iemand kan my help
daar is op 30/04/2013 gelde VERKEERDELIK in my man se rekening inbetaal. die firma het ons gekontak en gese hulle het die betaaling aan hulle kant probeer 'reverse' maar met geen sukses..
ons is vrydag oggend 03/05/2013 in keywest tak toe daar gesit vir meer as n uur die konsultant Nazley Lagardien het aan ons verduidelik die rekening is gesluit weens die feit dat die rekening vir meer as 3 maande onaktief was, en dat die rekening oorhandig is aan die regs afdeling omdat die rekening oortrokke is. en dat net die regs afdeling die gelde aan die frima kan terug betaal.
dokumente is ver gestuur via epos aan n departement by hoof kantoor. ek het gister meer as 4 ure op die foon spandeer om te probeer uit vind wat aan gaan en tot my skok agehoor daar in nerens op eninge stelsel gemeld dat ek volmag tot sy rekening het nie.
die firma soek hulle geld terug en niemand kan ons help nie. ons word gestuur van die een departement na die ander en almal skuif die probleen na n volgende departament.
legal se nee collections moet die firma refund. collections se nee die tak self moet die refund doen, die tak se nee legal moet dit doen.
nou wat nou??

Date:

Company: Standard Bank

Country: South Africa   City: Key west

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google