Resprop
OBNOXIOUS BEHAVIOUR
Resprop administreer my eiendom wat ek uitverhuur in Silverlakes namens my. Ek het versoek vir die belasting sertifikaat vir die afgelope belasting jaar. DIe arrogante dame, Mariette, was so ongeskik 'n mens sou sweer ek skuld haar geld. Inteendeel, haar woorde was "ek betaal nie haar salaris ...