AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Absa - Agterstallige bedrag nadat rekening gesluit is | #23029

Absa
Agterstallige bedrag nadat rekening gesluit is

Pateties!!! ek het reeds 1e week in Oktober my rekenings by ABSA gesluit. VANDAG 4 maande later kry ek brief om rekening te betaal, NADAT rekening op R0 gestaan het die dag van sluiting. Selfs die kaarte wat ek by ABSA gehad het, is opgesnipper. HOE is dit moontlik om geld op die rekening te sit wat reeds 4 maande terug gesluit is??? en nou word ek aanges? om die agterstallige bedrag te betaal wat ek nie eers weet waarvoor dit is nie! VIER MAANDE TERUG!!!

Date:

Company: Absa

Country: South Africa   City: Banking

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google