Dr Kritzinger & Van Niekerk
REKENING VIR GEEN DIENSTE GELEWER
My man was in hospitaal en is vir die volgende week geskeduleer gewees vir 'n nuclear toets. Spesialis het my man toe vroeer ontslaan uit hospitaal. Skielik kry ons toe na vier maande 'n rekening vir medikasie wat bestel is vir die toets vir R4693.38. Is dit enigsins moontlik dat dokters met 'n ...