AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Nedbank - Nedbank sluit my besigheids rekening | #53956

Nedbank
Nedbank sluit my besigheids rekening

Wou Saterdag 2 Maart kyk of daar al geld in my besigheidsrekening inbetaal is, die bank sluk my kaart. Toe ek Nedbank bel s? hulle dat hulle my rekening gesluit het!! Glad nie beindruk met die bank nie. Hoe kan julle net 'n rekening sluit sonder kennisgewing. En ook dat die rekening nie weer oopgemaak kan word nie. Ek het nou net 'n kontrak by die Polisie gekry en die werk moet volgende week gedoen word. Sonder my rekening kan ek nou niks doen nie en moet my profile by die polisie oor gedoen word

Date:

Company: Nedbank

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google