AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Alpha Pharmacy - Julle is die beste! | #293962

Alpha Pharmacy
Julle is die beste!

Ek drink pille wat ongelukkig nie sommer net gestaak kan raak nie. Ek was vanmiddag by my apteek en ongelukkig het hulle nie voorraad gehad nie. Talia het omtrent moeite gedoen om dit orals te probeer kry en het bestel. Sopas kry ek 'n oproep hulle het 1 solank vir my totdat die voorraad more kom en hulle stuur hul drywer na my huis onmiddellik. Is dit nou uitstekende diens of wat! Talia en Karlien, baie dankie dat julle ALTYD uit die pad gaan om my te help. Dis hoekom ek spesiaal al die pad na julle toe ry en julle ondersteun!!

Date:

Company: Alpha Pharmacy

Country: South Africa   City: Moreleta Park

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google