Vir aandag alle bruide :) wil graag terugvoer gee oor baie goeie diens van the wedding design magazine SHOP. Ek en my bridesmaids het hulle besoek by the wedding expo in Johannesburg. ek trou Saterdag en het oorbelle by hulle winkeltjie gesien. ek het hulle dinsdag gekontak om te hoor of dit nog beskikbaar was. groot was ons verbasing toe hulle aanbied om dit spesiaal vir ons af te lewer.
weereens dankie vir sulke vinnige en puik diens. julle boek is ongelooflik mooi. kan nie wag om ook ons fotos vir julle te stuur nie.
Charmaine en Dirk
0 comments