Ek dink dat M&B Vaal mall een van die beste eetplekke is in die vaaldriehoek. julle kos is altyd vars, smaakvol en waarde vir geld. Julle kelners se diens is flink. die kombuis personeel ken hulle werk. Sommer alles, kan oor niks kla nie. Julle doen dit baie goed, hou so aan. Dit is regtig lekker om by julle te eet.
0 comments