AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Discovery Health - Magtiging van mediese fonds | #242442

Discovery Health
Magtiging van mediese fonds

Afhanklike op my medies ongevalle toe geneem sondag. Hyt erge pyn oor regterkant van rug gehad. Urien toets wys bloed. Dr diagnoseer 2 nierstene nadat sonar en ct scan gedoen is. Opgeneem en dringende teater die volg dag 12h30 omrede steen te groot is moet chirurgies verwyder word. Sonar wys 16mm niersteen in ureter en
En nier kelke is reeds vergroot.

Net voor teater is hy ontslaan want die magtiging gaan plus minus 3 dae neem. Dit is nou 5 dae later. Steeds geen antw. Die vorm is eers donderdag na dr gestuur om inligting te kry. Op die kontrak en al die kommunikasie wat ek al ontvang het staan slegs vir beplande hospitalisasie moet magtiging 48 uur voor die tyd vekry word. Niks van omrede hy nog nie 'n jaar op medies is moet dit nou so hanteer word nie. Daar is gese daar is voooraf geen wag tydperk nie. Het dit op e mail.

ek sien dit as 'n noodgeval. Daar is nou geen uitskeiding van sy regter nier nie en dit kan permanente skade veroorsaak. Tot die uroloog het hom al gebel om te hoor want hys bekommerd.

Date:

Company: Discovery Health

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google